ePortal

Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal Graad 6 Leerderboek ePUB (1-year licence)

R
62.00
By
Lätti, M; Gouws, S; le Roux, C

Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:
• Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk deur middel van die “VitalSource”-e-leestoepassing;
• Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
• Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2014-02-28
Grade:
6
Audience:
Learners
Type:
Course
Categories:
Learning material Subjects
Software Requirements:
Any eReader enabled for pc, tablet or mobile that supports ePDF and ePUB3 formats
Copyright:
© Maskew Miller Longman (Pearson Marang)
No votes yet