ePortal

Kollig Op Tegnologie Graad 9 Leerdersboek ePUB (perpetual licence)

R
127.00
By
Marchant, J; Pretorius, A; Smith, K; Smith, S

Kollig Op is in die kol!
• Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek.
• Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n plesier en is maklik om te gebruik.
• Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:
• Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
• Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
• Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.

Gratis komponente wat op die voorblad geadverteer word, is slegs beskikbaar wanneer die gedrukte boek aangekoop word.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2015-01-31
Grade:
9
Audience:
Learners
Type:
eBook
Categories:
Learning material Subjects
Software Requirements:
Any eReader enabled for pc, tablet or mobile that supports ePDF and ePUB3 formats
Copyright:
© Heinemann (Pearson Marang)
No votes yet