ePortal

Paper Video - Graad 12 Fisiese Wetenskappe Eksamenboekie (met skakels na video-oplossings)

Free

Download

Type:
pdf
Size:
2.49MB

Die Paper Video Eksamen Boek vir Graad 12 Fisiese Wetenskappe is diè beste manier om vir jou eksamens voor te berei!

Elke vraag is gekoppel aan ‘n unieke video oplossing, aangebied deur ‘n onderwyser met ondervinding, wat jou stap vir stap wys hoe om die vraag te beantwoord.
Indien jy dus met enige van die 635 eksamen vrae sukkel, is jy net ‘n vinnige skandering ver om die hulp te kry wat jy nodig het. Hetsy op jou foon, tablet of rekenaar.
Dit is dus toegang tot jou eie onderwyser. Enige plek. Enige tyd.

Die beste van als, hierdie hulpbron is absoluut gratis (en sal altyd wees)!
Al wat jy moet doen is om jou Eksamen Boek af te laai en ‘n profiel op ons webstuiste (www.papervideo.co.za) of ons app te skep (beskikbaar vir Android, Apple, Windows en MacBooks).


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2015-07-01
Grade:
12
Audience:
Learners
Teachers
Parents
School Managers
Type:
Digital document
Categories:
eLearning Teaching online Examinations and assessment Studying for exams Learning material Subjects
Software Requirements:
Om die Eksamen Boek te kan aflaai: Jy benodig ‘n PDF leser op jou toestel (byvoorbeeld ‘n program wat ‘n PDF leêr kan lees). Om die oplossings videos te kyk: Jy benodig ons app (beskikbaar vir Android, Apple, Windows en MacBooks) of toegang tot ‘n internet blaaier op jou toestel (Chrome word aanbeveel). Om te verseker dat jy geen probleme ondervind nie, maak seker dat jou bedryfstelsel en internet blaaier altyd ten volle opgegradeer is.
Copyright:
Alle regte voorbehou. Geen deel van hierdie publikasie mag gereproduser, gestor word vir ontsuluitingsdoeleindes, of versend, in enige vorm of op enige manier – deur elektroniese, meganiese, fotokopiering, opname of andersins – vir doeleindes van finansiele gewin – sonder die vooraf skriftelike toestemming van Paper Video (Edms) Bpk.
No votes yet