Search for eResources by keyword

LITNET

Free
By
Verskeie Skrywers

LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf met Etienne van Heerden as stigter-redakteur.

Die LitNet-bestuurskomitee bestaan uit Etienne van Heerden, professor in die Skool vir Tale en Letterkundes aan die Universiteit van Kaapstad, en Bertie du Plessis van Naspers. Die LitNet-node vir geakkrediteerde akademiese skryfwerk in Afrikaans, LitNet Akademies, is 'n maatskappy sonder winsbejag. In die direksie van LitNet Akademies dien Etienne van Heerden, Jos Floor (Floor Swart Inc) en Martin Geldenhuys (Media24).


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2006-01-01
Grades:
7, 8, 9
Audience:
Learners
Teachers
Type:
Application
Categories:
Teaching Effective teaching Teaching techniques
Software Requirements:
Internet
Copyright:
1.1 Deur die LitNet webblad (www.litnet.co.za), enige gedeelte daarvan (ook OuLitNet, LitNet se Facebook-groep en die LitNet-blogs) of die LitNet-nuusbrief (gesamentlik die "webblad"), te gebruik, verbind jy jouself aan die gebruiksvoorwaardes soos hier uiteengesit. Die gebruiksvoorwaardes tree in werking op die tydstip wanneer jy die webblad vir die eerste keer gebruik en vorm 'n ewigdurende ooreenkoms tussen jouself en LitNet. As jy nie verbind wil voel deur al die voorwaardes wat hierna volg nie, moet dan asseblief nie hierdie webblad besoek, gebruik en/of bydra tot hierdie webblad nie. 1.2 LitNet is 'n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf ("LitNet"). 1.3 LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. 1.4 Die dienste en inligting wat op hierdie webblad aangebied word, is gratis tensy anders vermeld. Alhoewel LitNet alles in sy vermoë doen om die kwaliteit en akkuraatheid van die dienste en inligting te verseker, moet jy nie aanneem dat dit noodwendig korrek en sonder foute is nie, of dat dit geskik is vir die doel waarvoor jy dit wil aanwend nie.
Creative Commons License:
Average: 1.2 (6 votes)