ePortal

X-kit Presteer! Wiskunde Graad 10 Studiegids ePDF (perpetual licence)

R
95.00
By
Morrison, K

Download

Type:
jpg
Size:
1.2MB

Die X-kit Presteer! Wiskunde Graad 10 Studiegids help leerders om van hul leerprogram beheer te neem en eksamens met selfvertroue aan te pak. Die X-kit Presteer! reeks is geskryf deur ervare onderwysers, sluit stap-vir-stap-verduidelikings in en bied talle oefeninge, vraestelle en antwoorde.

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
• die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
• na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
• in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2016-05-31
Grade:
10
Audience:
Learners
Type:
eBook
Categories:
Learning material Subjects Online courses Learning techniques General knowledge Exercises
Software Requirements:
Any eReader enabled for pc, tablet or mobile that supports ePDF and ePUB3 formats
Copyright:
© Pearson South Africa
No votes yet