ePortal

Verken Rekenaartoepassingstegnologie Graad 11 Leerderboek ePub (1 year licence)

R
87.00
By
Dill, B; Francis, I; Nunkumar, S

Download

Type:
png
Size:
0.09MB

"• Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV)
• Eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf
• Riglyne van die volledige Assesseringsprogram word verskaf
• Klaskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef
• Eksamensukses deur leerders te ondersteun en te betrek
• Nuttige wenke vir klaskameronderrig

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:
• Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
• Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
• Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.

Gratis komponente wat op die voorblad geadverteer word, is slegs beskikbaar wanneer die gedrukte boek aangekoop word."


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2014-09-30
Grade:
11
Audience:
Learners
Type:
eBook
Categories:
Learning material Subjects
Software Requirements:
Any eReader enabled for pc, tablet or mobile that supports ePDF and ePUB3 formats
Copyright:
© Maskew Miller Longman
No votes yet