Search for eResources by keyword

Ek kan - Leesprogram GRAAD 1 LES 1 - Hulp vir juffrou

Free
By
I can/Ek kan Pleasant memories for educators

Hierdie video maak kinders bewus van die 5 klinkers. Dit verduidelik dat klanke woorde vorm en woorde vorm sinne. Kinders kry kans om dit te beleef, te herhaal en te ervaar dat hulle kan 'lees'.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2018-04-23
Grade:
1
Audience:
Teachers
Type:
Video
Categories:
Learning material Subjects
Copyright:
Open Resource Material
Creative Commons License:
No votes yet