Search for eResources by keyword

Via Afrika Ekonomie Graad 12 Studiegids

Free

Begin vroeg studeer vir jou eksamen! Hierdie studiegids is saamgestel om jou te help
met jou finale hersiening voor die eksamen. Dit sal jou deur die handboek waarmee jy
werk lei en ook vir jou oefeningvoorbeelde, vraestelle en antwoorde gee. Dit vervang nie
jou handboek nie. Die studiegids bied vir jou:
● voorbeelde van eksamenvrae en antwoorde
● ’n oorsig van elke module
● hersiening van die belangrikste begrippe in die module
● oefening gebruik die eksamenvrae om ’n idee te kry van die manier waarop die vrae
gevra kan word.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2013-03-06
Grade:
12
Audience:
Learners
Teachers
Parents
School Managers
Type:
Audio
Copyright:
© All rights reserved No part of this book may be reproduced or transmitted in any form or by any means, electronic or mechanical, including photocopying, recording, or any information storage and retrieval system, without permission in writing from the publisher. Every effort has been made to obtain copyright of all printed extracts in this book. However, if we have unwittingly used material requiring copyright, we request the copyright holder to bring the matter to our attention so we can make the acknowledgements.
Creative Commons License:
Average: 4.6 (10 votes)