Search for eResources by keyword

Planning

This lesson will teach you the principle of momentum.
Hierdie les sal jou die beginsel van momentum leer.
This lesson will teach you the relationship between momentum and Impulse.
Hierdie les sal jou die verhouding tussen momentum en impuls leer.
This lesson will teach you the conservation of momentum in one dimension.
Hierdie les sal jou die berekeninge en behoud van momentum in een dimensie leer.
This lesson will teach you to do calculations on vertical projectile motion.
Hierdie les sal jou leer om berekeninge te doen ivm vertikale projektiel beweging.
This lesson will teach you the caracteristics and naming of organic molecules.
Hierdie les sal jou die eienskappe en benaming van organiese molekule leer.
This lesson will teach you the properties of organic molecules.
Hierdie les sal jou die fisiese eienskappe van organiese molekule leer.