Search for eResources by keyword

SOLIDARITEIT: Loopbaankompas – sekerheid oor jou toekoms

Free

Download

Type:
JPG
Size:
0.05MB
Een van die moeilikste, maar tog belangrikste besluite wat jy op skool gaan moet neem, is die besluit oor watter beroep jy eendag gaan beoefen. Van die vrae waarmee jy waarskynlik worstel is: Wat gaan ek met my lewe doen? Gaan ek deur die loopbaankeuse wat ek maak vir myself, en moontlik my gesin eendag, kan sorg? Hoe weet ek dat dit wat ek wil doen, regtig by my as mens gaan pas? Wat as ek verveeld raak in my beroep en dan net my tyd gemors het?
 
MAAK DUS JOU SITPLEKGORDEL STYF VAS EN DURF DIE PAD NA ’N SUKSESVOLLE LOOPBAAN AAN SAAM MET SOLIDARITEIT. DIT IS SO MAKLIK SOOS EEN, TWEE, DRIE

Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2022-07-25
Grade:
10
Audience:
Learners
Teachers
Type:
Digital Image
Copyright:
Saamgestel deur Solidariteit Jeug
Creative Commons License:
Average: 2 (1 vote)