Die Afrikaans E-klaskamer bevat ‘n hulpbronpakket wat saamgestel is vir die onderrig van Afrikaans Huistaal in die Grondslagfase. Die hulpbronne wat beskikbaar is in die klaskamer is as volg gekategoriseer: Klanke, Lees, Handskrif en Assessering.
Kies die kwartaal vir graad 1
Kies die kwartaal vir graad 2
Kies die kwartaal vir graad 3