Search for eResources by keyword

SOLIDARITEIT Jou Loopbaanreis

Free

Download

Type:
JPG
Size:
0.05MB

Daar heers tans groot onsekerheid oor werk in Suid-Afrika.  Sal daar volgende jaar vir jongmense werksgeleenthede wees?  Wat kan ek as jongmens doen om myself voor te berei vir die werkplek, en my kanse om ‘n werk te kry te verbeter?  Solidariteit Jeug en Akademia wil hierdie vrae beantwoord deur jongmense bekend te stel aan al die oplossings wat hulle oor jare se worsteling met hierdie kwessies ontwikkel het.  Hierdie webinaar is ‘n moet vir ‘n jongmens wat onseker is oor sy of haar loopbaanpad, oor studierigtings, en oor beurse. 


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2022-07-25
Grades:
10, 11, 12
Audience:
Learners
Teachers
Type:
Digital Image
Copyright:
Saamgestel deur Solidariteit Jeug
Creative Commons License:
No votes yet