RTT Gr. 10 Les K2 W5: Sosiale Implikasies
Free
Type:
pdf
Size:
0.99MB
Hierdie les is die volgende in die reeks lesse vir RTT wat deur die WKOD aangebied word. Hierdie les sluit aan by die inhoud wat in Kwartaal 2 Week 5 behandel moet word, soos aangedui op die WKOD-OAP's (Onderrig- en assesseringsplanne). Die onderwerp wat in hierdie les behandel word, is: Internet- en netwerktegnologieë: sosiale implikasies.
Language:
English
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2020-05-08
Grade:
10
Audience:
Learners
Teachers
Type:
Digital document
Copyright:
Developed by Lead Teachers