RTT Gr 12 K2 W6 Les
Free
Type:
pdf
Size:
0.5MB
Hierdie les is die volgende in die reeks lesse vir RTT wat deur die WKOD aangebied word. Hierdie les sluit aan by die inhoud wat in Kwartaal 2 Week 6 behandel moet word, soos aangedui op die WKOD-OAP's (Onderrig- en assesseringsplanne). Die onderwerp wat in hierdie les behandel word, is: Woordverwerking: Possamevoeging
Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2020-05-13
Grade:
12
Audience:
Learners
Teachers
Type:
Digital document
Copyright:
Developed by Lead Teachers