Search for eResources by keyword

Lesplan Gr. 8 Natuurwetenskappe K3 W5

Free

Download

Type:
pdf
Size:
0.58MB

Graad 8 Lesplan_1 oor Energie en Verandering met die fokus op die KABV-onderwerpe: Sigbare lig, waar die volgende Inhoud aangespreek word: Straling van die lig; Spektrum van sigbare lig en Ondeursigtig en deursigtige stowwe. Dit het aktiwiteite en hulpbronne om onderwysers, leerders en ouers te lei en te ondersteun.
Graad 8 Lesplan_2 oor Energie en Verandering met die fokus op die KABV-onderwerpe: Sigbare lig, waar die volgende Inhoud aangespreek word: Absorpsie van Ligen Weerkaatsing van Lig. Dit het aktiwiteite en hulpbronne om onderwysers, leerders en ouers te lei en te ondersteun.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2020-08-28
Grade:
8
Audience:
Learners
Teachers
Parents
School Managers
Type:
Digital document
Copyright:
WCED
Creative Commons License:
Average: 1 (5 votes)