Search for eResources by keyword

Lesplan Gr. 9 Natuurwetenskappe K3 W5

Free

Download

Type:
pdf
Size:
0.31MB

Graad 9 Lesplan oor Energie en Verandering met die fokus op die KABV-onderwerpe; Elektriese selle as energie-stelsels; Weerstand & Serie-en parallele stroombane, waar die volgende inhoud aangespreek word: Elektriese selle; Gebruik van resistors; Faktore wat die weerstand van ‘n resistor affekteer & Serie-en parallele stroombane. Dit het aktiwiteite en hulpbronne om onderwysers, leerders en ouers te lei en te ondersteun.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2020-08-28
Grade:
9
Audience:
Learners
Teachers
Parents
School Managers
Type:
Digital document
Copyright:
WCED
Creative Commons License:
Average: 1 (3 votes)