Lesplan Gr. 9 Natuurwetenskappe K3 W6
Graad 9 Lesplan_1 oor Energie en Verandering met die fokus op die KABV-onderwerpe; Veiligheid met elektrisiteit, waar die volgende inhoud aangespreek word: Veiligheidspraktyke. Dit het aktiwiteite en hulpbronne om onderwysers, leerders en ouers te lei en te ondersteun.
Graad 9 Lesplan_2 oor Energie en Verandering met die fokus op die KABV-onderwerpe; Energie en die nasionale elektrisiteitsnetwerk, waar die volgende inhoud aangespreek word: Elektrisiteitsopwekking; Kernkrag in Suid-Afrika en Nasionale elektrisiteitsopwekking. Dit het aktiwiteite en hulpbronne om onderwysers, leerders en ouers te lei en te ondersteun.
![](/sites/eresources/modules/custom/wced_catalogue/images/cc/Attribution-NonCommercial-NoDerivs.png)