Search for eResources by keyword

Huis toe-neem Pakket Gr. 9 Natuurwetenskappe K4

Free

Download

Type:
pdf
Size:
0.72MB

Die vrae in hierdie aktiwiteite kom uit vorige assesserings en bestaan uit meerkeuse, pas die kolom en langer vrae met fokus op Kragte en Elektrisiteitsonderwerpe.

Aktiwiteit kan vir voorbereiding vir die finale toets gebruik word.

Vrae in die asseseringsaktiwiteite dek verskillende kognetiewe vlakke soos in Bloom se taksonomie beskryf.

Leerders word van vrae voorsien wat hulle kan oefen en uitwerk nadat dit inhoud en teorie bemeester is. Die aktiwiteit bevat geen nuwe inhoud nie. 

  • Leerders moet verkieslik ter voorbereiding van die eksamen onder eksamenomstandighede doen.
  • Nadat die aktiwiteit voltooi is, gebruik leerders die memorandum om die aktiwiteit na te sien.
  • Merk enige vrae wat onduidelik is of waar die memorandum nie duidelik is nie.  Die vrae moet na die onderwyser verwys word vir verduideliking.

Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2020-11-03
Grade:
9
Audience:
Learners
Teachers
Parents
School Managers
Type:
Digital document
Copyright:
WCED
Creative Commons License:
No votes yet