Search for eResources by keyword

Siviele Tegnologie Houtbewerking Gr. 11 K4 W4.

Free
By
N.SIMONS

Download

Type:
pdf
Size:
0.29MB

Plafonne word om estetiese redes onder die dakhout geinstaleer – om die onooglike hout te verbloem
en ‘n aantreklike voorkoms aan die vertrek te verleen. Plafonne verhoed ook dat stof uit die dakstruktuur
val en help om die klank tussen vertrekke te isoleer. ‘n Verskeidenheid materiaal vir die bou van
plafonne is in die handel beskikbaar. Die materiaal en bybehore wat deur die verskillende vervaardigers
verskaf word, kan egter verskil ten opsigte van die afmetings en samestelling daarvan


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2020-11-05
Grade:
11
Audience:
Learners
Teachers
Parents
Type:
Digital document
Copyright:
DEVELOPED BY WCED FET TEAM
Creative Commons License:
No votes yet