Search for eResources by keyword

Lesplan Gr. 8 Natuurwetenskappe K1 W3 & W4

Free

Download

Type:
pdf
Size:
0.91MB

Graad 8 Lesplan oor Lewe en Lewende Dinge met die fokus op die KABV-onderwerpe: Interaksies en interafhanklikheid binne die omgewing; waar die Konsepte van Inleiding tot Ekologie; Ekosisteme; Voedingverwantskappe en Energievloei: Voedselkettings en voedselwebbe. Om Onderwysers, Leerders en Ouers te begelei en te help.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2021-02-08
Grade:
8
Audience:
Learners
Teachers
Parents
School Managers
Type:
Digital document
Copyright:
WCED
Creative Commons License:
No votes yet