Search for eResources by keyword

Tegniese Wetenskappe Gr 12 K1 W3 Les

Free
By
Ms S. Koopman

Download

Type:
pdf
Size:
0.38MB

Hierdie les is die volgende in die reeks lesse vir Tegniese Wetenskappe wat deur die WKOD aangebied word. Hierdie les sluit aan by die inhoud wat in Kwartaal 1 Week 2 behandel moet word, soos aangedui op die WKOD-JOP'e (Jaarlikse Onderrigplanne). Die onderwerp wat in hierdie les behandel word, is:

Meganika: Newton se Derde Wet


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2021-02-16
Grade:
12
Audience:
Learners
Teachers
Type:
Digital document
Copyright:
Developed by Ms S. Koopman
Creative Commons License:
No votes yet