HOUTBEWERKING Gr. 12 K1 W3_2021
Free
Type:
pdf
Size:
0.39MB
Hout wat vir konstruksiedoeleindes gebruik word, moet gegradeer word omdat die sterkte en stewigheid van individuele stukke gesaagde hout verskil. Die Suid-Afrikaanse Buro van Standaarde (SABS) het spesifikasies saamgestel om aanvaarbare eenvormigheid ten opsigte van die gehalte van houtprodukte wat by verskillende meule gebruik word, te verseker, en om te verseker dat hout geskik is vir gebruik in die bedryf.
Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2021-02-16
Grade:
12
Audience:
Learners
Teachers
Parents
Type:
Digital document
Copyright:
WCED OFFICIALS