Tegniese Wetenskappe Gr 12 K1 W4 Les
Free
Type:
pdf
Size:
0.26MB
Hierdie les is die volgende in die reeks lesse vir Tegniese Wetenskappe wat deur die WKOD aangebied word. Hierdie les sluit aan by die inhoud wat in Kwartaal 1 Week 4 behandel moet word, soos aangedui op die WKOD-JOP'e (Jaarlikse Onderrigplanne). Die onderwerp wat in hierdie les behandel word, is : Momentum & Impuls
Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2021-02-24
Grade:
12
Audience:
Learners
Teachers
Type:
Digital document
Copyright:
Developed by Ms S.. Booysen