Ek hou nie van skool nie
Free

In hierdie e-boekie vertel 'n seuntjie, op 'n vlak wat die Gr 1 en Gr 2 leerders verstaan, hoe min hy van skool hou. Hy kannie lees nie! Boeke maak hom bang! Baie van ons leerders identifiseer met die suntjie wat glad nie "b/d"-woorde hou nie!
Die fokus is op die "b/d"- omruiling en maniere hoe om dit vir leerders te leer sodat skool, veral leeswerk by die skool, vir hulle lekker kan word!
Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2021-02-25
Grade:
2
Audience:
Learners
Teachers
Parents
Type:
Application
Copyright:
Own creation
