Gr 11 Rekeningkunde 2021 Telematiese Aktiwiteits-/Werkboek
Hierdie Gr 11-aktiwiteits- & werkboek in een, behoort gebruik te word terwyl die direkte Telematics uitsendings plaasvind volgens die Telematiese Program (by hierdie boek ingesluit). Dit kan ook as Gr 11-vasleggingsmateriaal in die klas gebruik word, want dit dek sub-onderwerpe soos Bank & Krediteure-versoenings, Vaste bates, Vennootskappe en Begrotings. Die fokus is op die inhoud wat in 2020 uit die ATPs 'gesny' is en weer in 2021 teruggebring is.
Die oplossings kan ook verkry word die skakels op die voorblad van die boek.