Search for eResources by keyword

Houtbewerking Gr. 12 K1 W5_2021

Free
By
P.JULIUS

Download

Type:
pdf
Size:
0.8MB

Tekenwerk is ’n grafiese taal wat in die boubedryf gebruik word om die idees en inligting nodig vir die konstuksie van ’n gebou grafies voor te stel. Hierdie les bied ’n breë uiteensetting van maatskrywing, asook die toepassing van tekenstandaarde, soos uiteengesit in die Suid-Afrikaanse Nasionale Standaardpraktykkode vir tegniese tekeninge. Jy gaan ook meer leer van die interpretasie van gevorderde tekeninge deur terreinplanne, vloerplanne en aansigte van veelverdiepinggeboue te teken. Basiese


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2021-03-02
Grade:
12
Audience:
Learners
Teachers
Parents
Type:
Digital document
Copyright:
WCED OFFICIALS
Creative Commons License:
No votes yet