Search for eResources by keyword

Gr 11 Rekeningkunde K1 W6 Vennootskappe Finale rekeninge

Free
By
E. Eksteen; J. Conradie; L. Sidindi

Download

Type:
pdf
Size:
0.22MB

Hierdie Gr 11-les behandel Vennootskappe se finale rekeninge.  Aansuiwerings soos voorsiening vir oninbare skulde en gekapitaliseerde rente word verduidelik.  Notas en verduidelikings oor Salarisse/Lone-berekeninge (uitgehaal in 2020 en teruggebring in 2021 se kurrikula) is ook ingesluit.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2021-03-03
Grade:
11
Audience:
Learners
Teachers
Parents
Type:
Digital document
Copyright:
WKOD Rekeningkunde
Creative Commons License:
No votes yet