Search for eResources by keyword

HOUTBEWERKING Gr. 11 K1 W6_2021

Free
By
P.JULIUS

Download

Type:
pdf
Size:
0.47MB

DROGING VAN HOUT
Die hout van pas afgekapte bome bevat te veel water in die vorm van vog en is dus nie geskik vir onmiddellike gebruik nie. Naaldhout bevat meer vog as loofhout. Jonghout, wat nader aan die bas is, bevat meer vog as die kernhout wat die kern van die stam omring. Vog in hout het ’n negatiewe impak op die eienskappe van die hout en moet dus verwyder word voordat die hout in die boubedryf gebruik kan word. Die proses wat gebruik word om die meeste vog uit hout te verwyder, word droging genoem.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2021-03-10
Grade:
11
Audience:
Learners
Teachers
Parents
Type:
Digital document
Copyright:
WCED OFFICIALS
Creative Commons License:
No votes yet