Gr 10 - 12 Afrikaans EAT, HT en TAT LOK 2022-aanbieding oor Kognitiewe vlakke in die klaskamer
Free
Type:
pptx
Size:
2.15MB
'n Aanbieding oor Kognitiewe vlakke in die klaskamer wat Me P. Loxton (Afrikaansvakadviseur) tydens die 2022-LOK-simposium gelewer het. Onderwysers kan dit met vrug by die opstel van formele take, toetse en eksamenvraestelle gebruik.
Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2022-03-14
Grades:
10, 11, 12
Audience:
Teachers
Type:
Digital document
Copyright:
Developed by the WCED Afrikaans team
