Search for eResources by keyword

Afrikaans HT Gr. 10, 11 en 12: Die nasien van Skryf

Free
By
A. Voges

Download

Type:
pdf
Size:
1.89MB

'n Ppt-aanbieding oor die nasien van Skryf wat Graad 10-, 11- en 12- Afrikaans Huistaalonderwysers met vrug kan gebruik. Anita Voges, Afrikaansvakadviseur in die Metropool-Noord onderwysdistrik, het die aanbieding tydens die 2023 LOK-simposium gelewer.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2023-03-28
Grades:
10, 11, 12
Audience:
Teachers
Type:
Digital document
Copyright:
Developed by the WCED Afrikaans team
Creative Commons License:
No votes yet