Search for eResources by keyword

Die storie van Leonard Gregory

Free
By
Peter Rule

eonard Gregory was ‘n professionele sokkerspeler. ‘n Hele aantal doele is deur sy voete aangeteken. Hy was die skakel in die middelveld en het dikwels ‘n oorheersende rol in wedstryde gespeel. “Shoooooes!” het die toeskouers gebulder toe hy die bal in besit geneem het en koers gekry het doelpale toe.

Toe, eendag, het alles verander. Leonard was in ‘n vreeslike ongeluk betrokke en het die gebruik van sy bene verloor. Hierdie storie is oor Leonard se geloof en hoe hy sy nuwe lewenswyse baasgeraak het, en gewys het dat mense met gestremdhede aan die gemeenskapslewe kan deelneem en ‘n bydrae kan lewer.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2015-01-06
Grade:
7
Audience:
Learners
Type:
eBook
Categories:
Learning material Subjects
Software Requirements:
internet/mixitapp
Copyright:
© Copyright 2015
Creative Commons License:
Average: 1 (1 vote)