Search for eResources by keyword

102856-Immanuel Europa

Afrikaans Tweede Addisonele Taal handel oor die gebruik van Afrikaans in werklikheidsgetroue situasies. Die klem val op die vaardighede luister en praat, lees en kyk asook skryf en aanbied. Hierdie vaardighede word aan die hand van tekste bestudeer, aangeleer en ingeoefen. Kennis van taalstrukture en -konvensies en die gebruik daarvan in outentieke tekste is ewe belangrik. ’n Hoë premie word op lees, en veral op leesbegrip, geplaas. Die doeltreffende ontwikkeling van taalvaardighede maak deure na ’n wye verskeidenheid beroepe oop.
Name: 
Immanuel Europa
Position: 
DCES: Afrikaans
Profile Picture: 
Email Address: 
Immanuel.Europa@westerncape.gov.za
Phase: 
Grade: