Lesplan 1&2 Gr. 7 Natuurwetenskappe K3 W4
Free
Type:
pdf
Size:
0.33MB
Graad 7 Lesplan_1 oor Energie en Verandering met die fokus op die KABV-onderwerpe: Hitte-oordrag; waar die volgende Inhoud van Verhitting as ‘n oordrag van energie en Geleiding. Dit het aktiwiteite en hulpbronne om onderwysers, leerders en ouers te lei en te ondersteun.
Graad 7 Lesplan_2 oor Energie en Verandering met die fokus op die KABV-onderwerpe: Hitte-oordrag; waar die volgende Inhoud van Stroming / Konveksie en Straling. Dit het aktiwiteite en hulpbronne om onderwysers, leerders en ouers te lei en te ondersteun.
Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2020-08-14
Grade:
7
Audience:
Learners
Teachers
Parents
School Managers
Type:
Digital document
Copyright:
WCED