Lesplan Gr. 9 Natuurwetenskappe K3 W7
Free
Type:
pdf
Size:
0.38MB
Graad 9 Lesplan oor Materie en Materiale met die fokus op die KABV-onderwerpe; Reaksies van sure met basisse: Deel II; waar die Konsepte van Die algemene reaksie van ‘n suur met ‘n metaaloksied (basis); Toepassings en Die algemene reaksie van ‘n suur en ‘n metaal hidroksied (basis). Om Onderwysers, Leerders en Ouers te begelei en te help
Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2020-09-10
Grade:
9
Audience:
Learners
Teachers
Parents
School Managers
Type:
Digital document
Copyright:
WCED