Search for eResources by keyword

Via Afrika Lewenswetenskappe Graad 10 Studiegids

Free

Lewenswetenskappe handel oor hoe lewe op die Aarde voorkom: die beginsels
van lewe, hulle onderling verwante stelsels en die instandhouding van ’n stabiele
balans van lewe in die biosfeer. Dit skakel met ander vakgebiede byvoorbeeld
fisiologie, landbou, aardwetenskappe, fisiese wetenskappe, wiskunde, tegnologie,
gemeenskapsgesondheid, geneeskunde, bevolkings- en omgewingstudies, argeologie,
antropologie en paleontologie.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2013-01-07
Grade:
10
Audience:
Learners
Teachers
Parents
School Managers
Type:
Digital document
Copyright:
Copyright: © Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring en herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.
Creative Commons License:
No votes yet