Search for eResources by keyword

90411-Joey Klaaste-Salmans

Tale kan nie geleer word nie, dit kan slegs aangeleer word. Om 'n ander taal te leer, is nie net om verskillende woorde vir dieselfde ding te leer nie, maar om op 'n ander manier te leer dink. En die beste manier is om leerders verantwoordelik te maak vir hul eie leerproses, met die onderwyser as die gids wat hulle moet inspireer.
Name: 
Joey Klaaste-Salmans
Position: 
DCES: Languages
Profile Picture: 
Email Address: 
Joey.Klaaste-Salmans@westerncape.gov.za
Phase: 
Subject: 
Grade: