Search for eResources by keyword
Tale kan nie geleer word nie; dit kan slegs aangeleer word. Om 'n ander taal te leer, is nie net om verskillende woorde vir dieselfde ding te leer nie, maar om op 'n ander manier te leer dink. En die beste manier is om leerders verantwoordelik te maak vir hul eie leerproses, met die onderwyser as die gids wat hulle moet inspireer.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal vir Graad 3 dien as versterking van Afrikaans Huistaal. Die klem is om 'n tweede taal aan te leer deur middel van liedjies, rympies en stories asook eenvoudige skryf aktiwiteite.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal vir Graad 2 dien as versterking van Afrikaans Huistaal. Die klem is om 'n tweede taal aan te leer deur middel van liedjies, rympies en stories asook eenvoudige skryf aktiwiteite.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal vir Graad 1 dien as aanvulling van Afrikaans Huistaal. Die klem is om 'n tweede taal aan te leer deur middel van liedjies, rympies en stories asook eenvoudige skryf aktiwiteite.
Afrikaans Eerste Addisonele Taal handel oor die gebruik van Afrikaans in werklikheidsgetroue situasies. Die klem val op die vaardighede luister en praat, lees en kyk asook skryf en aanbied. Hierdie vaardighede word aan die hand van tekste bestudeer, aangeleer en ingeoefen. Kennis van taalstrukture en -konvensies en die gebruik daarvan in outentieke tekste is ewe belangrik. ’n Hoë premie word op lees, en veral op leesbegrip, geplaas. Die doeltreffende ontwikkeling van taalvaardighede maak deure na ’n wye verskeidenheid beroepe oop.

Pages

Subscribe to RSS - Afrikaans Eerste Addisionele Taal