Search for eResources by keyword
Tale kan nie geleer word nie, dit kan slegs aangeleer word. Om 'n ander taal te leer, is nie net om verskillende woorde vir dieselfde ding te leer nie, maar om op 'n ander manier te leer dink. En die beste manier is om leerders verantwoordelik te maak vir hul eie leerproses, met die onderwyser as die gids wat hulle moet inspireer.
Tale kan nie geleer word nie; dit kan slegs aangeleer word. Om 'n ander taal te leer, is nie net om verskillende woorde vir dieselfde ding te leer nie, maar om op 'n ander manier te leer dink. En die beste manier is om leerders verantwoordelik te maak vir hul eie leerproses, met die onderwyser as die gids wat hulle moet inspireer.

Afrikaans Huistaal vir Graad R fokus op Luister & Praat. Die taal word aangeleer deur middel van liedjies, rympies, prente en mondelinge besprekings. Daar is 'n spesifikie fokustyd vir Huistaal as deel van die daaglikse program vir Graad R.
Afrikaans Huistaal vir Graad 3 fokus op vyf komponente naamlik Luister & Praat, Klanke & Spelling, Lees, Handskrif en Skryf. Leer vind plaas deur middel van liedjies, rympies, stories, mondelinge besprekings en geskrewe aktiwiteite. Die hoof fokus is om 'n leerder in staat te stel om die taal te kan praat, in die taal te kan lees asook om in die taal te kan skryf.
Afrikaans Huistaal vir Graad 2 fokus op vyf komponente naamlik Luister & Praat, Klanke & Spelling, Lees, Handskrif en Skryf. Leer vind plaas deur middel van liedjies, rympies, stories, mondelinge besprekings en geskrewe aktiwiteite. Die hoof fokus is om 'n leerder in staat te stel om die taal te kan praat, in die taal te kan lees asook om in die taal te kan skryf.
Afrikaans Huistaal vir Graad 1 fokus op vyf komponente naamlik Luister & Praat, Klanke & Spelling, Lees, Handskrif en Skryf. Leer vind plaas deur middel van liedjies, rympies, stories, mondelinge besprekings en geskrewe aktiwiteite. Die hoof fokus is om 'n leerder in staat te stel om die taal te kan praat, in die taal te kan lees asook om in die taal te kan skryf.
Afrikaans Huistaal handel oor die gevorderde gebruik van Afrikaans in werklikheidsgetroue situasies. Die klem val op die vaardighede luister en praat, lees en kyk asook skryf en aanbied. Hierdie vaardighede word aan die hand van tekste bestudeer, aangeleer en ingeoefen. Kennis van taalstrukture en -konvensies en die gebruik daarvan in outentieke tekste is ewe belangrik. ’n Hoë premie word op lees, en veral op leesbegrip, geplaas. Die doeltreffende ontwikkeling van taalvaardighede maak deure na ’n wye verskeidenheid beroepe oop.

Pages

Subscribe to RSS - Afrikaans Huistaal