Search for eResources by keyword

Growth Mindset: Inkleurboek

Free
By
Wes-Kaaponderwysdepartement

Download

Type:
pdf
Size:
3.75MB

Hierdie boek met aktiwiteite wat ingekleur kan word, sal jou bekendstel aan die konsep van  ingesteldheid vir groei. ‘n Ingesteldheid vir groei is om te glo dat jy nuwe bevoegdhede kan aanleer en ontwikkel deur hard te werk, doelwitte te stel, insette van ander te kry en aan te hou om te probeer.

Elke bladsy is opgestel om jou bevoegdhede asook jou hele ingesteldheid vir groei, te verbeter. Jy kan regtig groei terwyl jy pret het

 

Al wat jy moet doen is om ons bladsye met aktiwiteite te gebruik en jou ingesteldheid te laat groei. Die aktiwiteite is spesiaal beplan om jou geestestoestand te verbeter en jou
selfvertroue op te bou. Nou goed, kom ons kyk na ons bladsye met aktiwiteite wat ingekleur kan word vir ingesteldheid om te groei.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2020-05-18
Grades:
R, 1, 2, 3
Audience:
Learners
Teachers
Parents
Type:
Digital document
Copyright:
Ontwikkel deur die WKOD
Average: 1 (18 votes)