Search for eResources by keyword

DBO Gr 4 Leerderwerkboek AFRIKAANS HT Boek 2 (Kw 3 & 4)

Free
By
Departement van Basiese Onderwys (DBO)

Download

Type:
pdf
Size:
21.02MB

Hierdie werkboeke is vir Suid-Afrika se kinders ontwikkel onder leiding van die Minister van Basiese Onderwys, mev. Angie Motshekga, en die Adjunkminister van Basiese Onderwys, mnr. Enver Surty. Die Reënboog-werkboeke maak deel uit van ’n reeks intervensies deur die Departement van Basiese Onderwys wat daarop gemik is om die prestasie van Suid-Afrikaanse leerders in die eerste ses grade te verbeter. Hierdie projek is ’n prioriteit van die Regering se Plan van Aksie, en is deur die ruim befondsing van die Nasionale Tesourie moontlik gemaak.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2020-06-18
Grade:
4
Audience:
Learners
Teachers
Parents
Type:
Video
Copyright:
Ontwikkel deur die Departement Basiese Onderwys (DBO)
Creative Commons License:
Average: 1.1 (14 votes)