Search for eResources by keyword

Bright Ideas Hersiening: Gr 12 Afrikaans Skryfwerk

Free
By
Departement van Basiese Onderwys (DBO)

Download

Type:
pdf
Size:
2.22MB

Hierdie selfstudiegids poog om onderwysers en leerders deeglik oor die aspekte van skryf en aanbied van opstelle en transaksionele tekste vir Afrikaans Huistaal, Eerste en Tweede Addisionele Tale en die assessering daarvan in te lei. Dit is ook ’n poging om standaardisering te bewerkstellig en om verwarring wat mag bestaan, uit die weg te ruim. Die studiegids poog voorts om bekwame, veelsydige skrywers te kweek wat hul vaardighede kan gebruik om gepaste, geskrewe, visuele en multi-media tekste vir verskeie doeleindes te skep.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2020-06-23
Grade:
12
Audience:
Learners
Teachers
Parents
Type:
Digital document
Copyright:
Ontwikkel deur die Departement van Basiese Onderwys (DBO)
Creative Commons License:
Average: 1.3 (8 votes)