Gr 12 Besigheidstudies: Eksamenriglyne
Free
Type:
pdf
Size:
0.68MB
Die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Rekeningkunde beskryf die aard en doel van die vak Besigheidstudies. Dit gee leiding aan die filosofie wat die basis is van die onderrig en assessering van die vak in graad 12. Die punte uiteengesit in die KABV het dus 'n beduidende uitwerking op die opstel van Besigheidstudies-eksamens.
Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2020-06-23
Grade:
12
Audience:
Learners
Type:
Digital document
Copyright:
Ontwikkel deur die Departement van Basiese Onderwys (DBO)