Search for eResources by keyword

Via Afrika Wiskundige Geletterdheid Graad 12 Studiegids

Free

Die doel van hierdie studiegids is om verdere verduideliking en vaslegging te
verskaf van die begrippe wat in die Via Afrika Graad 12 Wiskundige Geletterdheid
Leerderboek voorkom. Hierdie gids is nie ’n plaasvervanger vir die Leerderboek nie
en behoort nie sonder die Leerderboek gebruik te word nie. Hierdie gids verskaf
eerder verdere verduidelikings van die sleutelbegrippe wat in elke hoofstuk van die
Leerderboek behandel word en meer geleenthede vir oefening en vaslegging deur
middel van addisionele vrae. Hierdie vrae sal steeds gebruik maak van die
kontekste en hulpbronne in die Leerderboek, maar die fokus sal op ander
toepassingsterreine wees. Hierdie gids maak die verband tussen die inhoud van
elke hoofstuk in die Leerderboek en die kurrikulum duidelik soos uiteengesit in die
CAPS-dokument. Wat dit betref sal die studiegids die onderwyser help om die
inhoud van die CAPS-kurrikulumdokument te leer ken.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2014-11-04
Grade:
12
Audience:
Learners
Teachers
Parents
School Managers
Type:
Digital document
Copyright:
Copyright:  © All rights reserved No part of this book may be reproduced or transmitted in any form or by any means, electronic or mechanical, including photocopying, recording, or any information storage and retrieval system, without permission in writing from the publisher. Every effort has been made to obtain copyright of all printed extracts in this book. However, if we have unwittingly used material requiring copyright, we request the copyright holder to bring the matter to our attention so we can make the acknowledgements.
Creative Commons License:
No votes yet