Search for eResources by keyword

Belofte en motivering

Free
By
Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD)

Download

Type:
pdf
Size:
1.13MB

Wanneer jy probeer om jou beste te doen, help dit om doelwitte en beloftes uit te skryf. Dit herinner jou aan dit waarna jy strewe, en aan wat jy moet doen om jou doelwitte te bereik.

Om jou te help onthou om jou beste te doen, kan jy die volgende onderneming deurlees, elke dag daarna kyk gedurende toetse en eksamens en dan besluit of jy jou belofte elke dag nagekom het.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2020-08-26
Grade:
9
Audience:
Learners
Teachers
Parents
Type:
Digital document
Copyright:
Saamgestel deur vakspanne verbonde aan die die Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD)
Creative Commons License:
Average: 1 (2 votes)