2025 Gr. 12 K3 LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE Hersieningsboek
Free
Type:
pdf
Size:
0.42MB
Hierdie hersieningsprogram is ontwikkel om jou te help met die hersiening van belangrike inhoud en vaardighede wat gedurende die derde kwartaal onderrig is. Die doel is om jou voor te berei om die kernkonsepte te verstaan. Dit wil jou ook die geleentheid bied om die verwagte standaard en toepassing van kennis te verkry wat nodig is om sukses in die NSS-eksamen te behaal.
Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2024-07-22
Grade:
12
Audience:
Learners
Teachers
Parents
Type:
Digital document
Copyright:
Ontwikkel deur die Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD)
