Search for eResources by keyword

Siviele Tegnologie: Houtbewerking Gr. 10 K3 W6

Free
By
L. Petersen
N. Simons

Download

Type:
pdf
Size:
0.49MB

Jy moet ook 'n aanduiding gee van waar swaairame gebruik word,
sowel as die soorte swaairame wat gewoonlik in huise gebruik word. Dit
is belangrik dat jy die komponente van 'n swaairaamvenster en die
funksies van sponnings ken.
In die les gaan jy vertikale en horisontale
gedeeltes deur die volgende dele van 'n swaairaamvenster moet skets:
• Kosynkop
• Kosynstyl
• Vensterbank


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2020-09-11
Grade:
10
Audience:
Learners
Teachers
Parents
Type:
Digital document
Copyright:
Developed by the FET team of WCED.
Creative Commons License:
Average: 1 (1 vote)