Search for eResources by keyword

IGO Gr. 10 K4 W4.

Free
By
P.JULIUS

Download

Type:
pdf
Size:
0.64MB

Siviele of bouvaktekeninge word in eerstehoekse ortografiese projeksie volgens die SANS 10143 Gebruikskode vir Bouvaktekeninge geteken. Hierdie les verduidelik hoe bouvaktekeneinge verskil van meganiese tekeninge met verwysing na aansigte en bladsy uiteensetting. Ons sal die onderbou van die gebou van die fondasie tot die blad dek, insluitende dra-mure en nie dra -mure. Die teken van vensters en deure asook die berekening van die vloeroppervlakte van vloerplanne.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2020-11-05
Grade:
10
Audience:
Learners
Teachers
Parents
Type:
Digital document
Copyright:
DEVELOPED BY WCED FET TEAM
Creative Commons License:
No votes yet