Search for eResources by keyword

DBO Gr. 10 -12 SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS

Free
By
Departement van Basiese Onderwys (DBO)

Download

Type:
pdf
Size:
1.93MB

Hierdie self-studiegids poog om onderwysers en leerders deeglik oor die skryf van kreatiewe, langer transaksionele en korter transaksionele / naslaan / informatiewe tekste vir Afrikaans Huistaal, Eerste en Tweede Addisionele Tale en die assessering daarvan in te lig. Dit is ook ’n poging om standaardisering te bewerkstellig en om verwarring wat mag bestaan, uit die weg te ruim.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2020-12-16
Grades:
10, 11, 12
Audience:
Learners
Teachers
Type:
Digital document
Copyright:
Opgestel deur die Departement van Basiese Onderwys (DBO)
Creative Commons License:
No votes yet