2021- 2022 Basislyn Assessering (Gr. 2) Afrikaans HT
Free
Type:
pdf
Size:
1.16MB
Hierdie basislyn assessering kan gebruik word om leerderbekwaamheid aan die aanvang van 2021 te bepaal.
RIGLYNE AAN DIE ONDERWYSER:
- Neem kennis dat hierdie assessering redelik lank is en nie in een dag voltooi kan word nie.
- Deel liewer die tyd wat beskikbaar is vir basislynassessering tussen die komponente (bv. doen dit deurlopend gedurende die oriëntasie/hersieningstyd gedurende Week 1 - 6).
- Verseker dat een komponent voltooi word voordat die volgende komponent geassesseer word.
- Die assessering is gedoen volgens die vereistes per kwartaal.
- Sommige komponente word herhaal in al vier kwartale terwyl ander komponente, byvoorbeeld skryf, net in die vierde kwartaal gedek word.
Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2021-01-21
Grade:
2
Audience:
Teachers
School Managers
Type:
Digital document
Copyright:
Compiled by the Department of Education