Search for eResources by keyword

2021-2022 Basislyn Assessering (Gr. 3) Afrikaans HT

Free
By
Department of Education (DBE)

Download

Type:
pdf
Size:
1.45MB

Hierdie basislyn assessering kan gebruik word om leerderbekwaamheid aan die aanvang van 2021 te bepaal.

RIGLYNE AAN DIE ONDERWYSER:

  • Neem kennis dat hierdie assessering redelik lank is en nie in een dag voltooi kan word nie.
  •  Deel liewer die tyd wat beskikbaar is vir basislynassessering tussen die komponente (bv. doen dit deurlopend gedurende die oriëntasie/hersieningstyd gedurende Week 1 - 6).
  • Verseker dat een komponent voltooi word voordat die volgende komponent geassesseer word.
  • Die assessering is gedoen volgens die vereistes per kwartaal.
  • Sommige komponente word herhaal in al vier kwartale terwyl ander komponente, byvoorbeeld skryf, net in die vierde kwartaal gedek word.

Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2021-01-21
Grade:
3
Audience:
Teachers
School Managers
Type:
Digital document
Copyright:
Compiled by the Department of Education
Creative Commons License:
No votes yet